

|
Eko Wild Passiewe Wildvangkursus |
Eko Wild Passive Game Capture Training Course |
|
Kursusuiteensetting (2 of 3 dae opsie) |
Course outline (2 or 3 day option) |
|
Opsie 1: Aantal dae: 2 |
Option 1: Number of days: 2 |
|
LESINGS: 1. Oorsig wildbedryf: Moontlikhede van passiewe wildvang 2. Beginsels van passiewe vang 3. Vangkraal tipes 4. Algemene medikasies gebruik tydens wildvang 5. Probleme met passiewe wildvang 6. DEMONSTRASIES EN PRAKTIESE OPLEIDING · Vang en hantering van wilde diere in passiewe vangkrale · Toerusting gebruik · Tegnologiese hulpmiddels |
LECTURES: 1. Game industry overview: Possibilities with passive game capture 2. Principles of passive capture 3. Types of Passive Capture Bomas 4. Common medicines used during passive capturing 5. Problems with passive capture 6. DEMONSTRATIONS AND PRACTICAL TRAINING · Capture and handling of wild animals in a passive capture boma · Equipment used · Technical aids |
|
Opsie 2: Aantal dae: 3 |
Option 2: Number of days: 3 |
|
Addisionele dag sluit in lesings en opleiding in: 7. Gebruik van gespesialiseerde kalmeer– en verdowingsmiddels 8. Prosedures met diere onder sterk verdowing soos algemene ondersoeke, hoewe sny, beserings behandel, bloedtrek, bloedsmere maak, mismonsters versamel en trofee meting |
Additional day includes lectures and training in: 7. Use of specialized sedative drugs 8. Procedures on animals under strong anaesthesia, such as general examinations, trimming of hooves, treatment of injuries, taking of blood samples and smears, manure samples and trophy measurements |
|
KOSTE: |
COSTS: |
|
2-dag kurus: R3,000-00 +BTW of 3-dag kursus: R4,500-00 +BTW Verblyf: R400-00 +BTW pp per dag (etes ingesl.) TOTAAL (pp): R3,800-00 +BTW (2-dag kursus) TOTAAL (pp): R5,700-00 +BTW (3-dag kursus) (Minimum aantal kursusgangers: 6) |
2-day course: R3,000-00 +VAT or 3-day course: R4,500-00 +VAT Accommodation: R400-00 +VAT pp per day (meals incl.) TOTAL (pp): R3,800-00 +VAT (2-day course) TOTAL (pp): R5,700-00 +VAT (3-day course) (Minimum students per course: 6) |
|
Group 2 (23 Aug ‘11) |
|