Remember to refresh the page (F5)

Please note, if using Google Chrome, pictures will not display correctly

Text Box: Your service company in the Game industry

Hierdie bakterië het ‘n rustende vorm, genaamd spore, wat buite die dier in die omgewing kan oorleef en kom redelik algemeen  voor in grond, riool en verrottende plante- en dieremateriaal, veral ...

Brusellose is ‘n hoogs aansteeklike bakteriese siekte van mens en dier, gekenmerk deur aborsies en onvrugbaarheid by diere en is oordraagbaar vanaf diere of dierlike produkte soos melk na die mens, dus ...

Buffels in sekere dele van Afrika is draers van ‘n organisme met die naam Theileria parva lawrencei¸ wat, as hulle deur die tussengasheer of vektor, die bruinoorbosluis (Rhipicephalus appendiculatus) na die bees oorgedra word, korridorsiekte of buffelsiekte veroorsaak.  Die siekte is ...

As daar een siekte is wat die potensiaal het om ‘n land se ekonomie lam te lę, dan is dit hierdie siekte wat deur een van die kleinste en sensitiefste virusse op aarde veroorsaak word, naamlik ...

Wat is BEK-EN-KLOUSEER?

Wat is KORRIDORSIEKTE?

Wat is BRUSELLOSE?

Wat is SPONSSIEKTE?

Ander siektes

Frequently Asked Questions