Copyright © All rights reserved. Made By Eko Wild

Disclaimer: the information on this page is used entirely at the reader's discretion, and is made available on the express condition that no liability, expressed or implied, is accepted by

Eko Wild or any of its associates, employees or subsidiaries for the accuracy, content or use thereof.

Serving the Game Industry since 1991 087 802 1989   www.ekowild.co.za   info@ekowild.co.za

NUWE GOEDKOPER MODELLE NOU BESKIKBAAR!!!

‘n Reeks modelle is voortaan beskikbaar wat aansienlik meer bekostigbaar is as ons ou reeks. Dit is moontlik deurdat sekere gedeeltes van ons krale se dierehanteergedeelte onder sekere omstandighede weggelaat kan word. Staal is die duur komponent van die stelsels, en aansienlike besparings kan bereik word deur minder noodsaaklike dele, soos houhokke, weg te laat.

Dit is natuurlik moontlik om later van tyd ekstra modules by te voeg tot die basiese struktuur wat u aanvanklik aangekoop het omdat alle panele van standaardafmetings is en in enige getalle later aangelas kan word in u vangstelsel.


Ons verskillende modelle kan besigtig word deur na die onderstaande skakel te gaan.  Kontak ons gerus vir ‘n spesifieke kwotasie en/of bestelling.


Eko Wild Passiewe VangkraalTM MODELLE (kliek hier)

GOOD NEWS for GAME FARMERS!!!


FINANCING BY BANKS A REALITY

It is with great pleasure that we can announce that various banks to whom we have made presentations have shown interest in financing the PASSIVE GAME CAPTURE SYSTEMS built by EKO WILD (PTY) LTD. The systems are seen as capital expenditure items on game farms which are important to safeguard the feasibility and cost effectiveness of your game farming enterprise. SHORT TERM LOANS over 60 months now make the acquisition of our capture systems an even more affordable possibility.  


VARIOUS OPTIONS

EKO WILD (PTY) LTD builds mobile and permanent structures of varying sizes according to the specific requirements of various enterprises. For example, the material specifications and designs of capture systems which have to be able to handle buffalo on big farms differ significantly from systems which are capable of handling nyala and impala in small camp systems. The simplest standard model of the EKO WILD MOBILE PASSIVE CAPTURE SYSTEM with one holding pen may for example cost as little as R 2500 per month at an interest rate of 10% over 60 months. With more holding pens, technology like cameras, remote sensing capability and other materials, the cost for mobile systems may run up to R 4000 per month.

PERMANENT CAPTURE SYSTEMS to cater for buffalo, eland and zebra may cost in the region of R 6000 to R 10,000 per month depending on the size of structures, numbers of animals and species to be caught.


PROCEDURE TO ACQUIRE OUR SYSTEMS

1. Need assessment, recommendations and cost calculations by EKO WILD.

2. Documentation of project proposal to the client and issuing of pro forma invoice.

3. You lodge an application with your bank and negotiate the terms and conditions (interest rate and period) of the loan.

4. After approval by your bank, the contract between the bank, yourself and EKO WILD will be drawn up.


FURTHER INFORMATION

You are welcome to contact us for further information or to make an appointment to initiate the acquisition process.

Send your enquiries to  wilhelm@ekowild.co.za or phone me on  0833018119

Wilhelm,


Ek kan maar net bevestig wat jy in jou e-pos skryf oor die verlaging in wild vang koste. Met die verlaging in pryse van die wild waarmee ek op klein skaal boer, sou ek eenvoudig nie winsgewend met die teelprojek kon voortgaan nie.


Ons het Dinsdag 12 Springbokke en 5 Blesbokke met die Eko Wild mobiele kraal gevang (Gelyktydig). Met die wild pryse wat gedaal het, sou die enigste ekonomiese manier om die wild te oes, jag gewees het.


Koste om die 17 stuks wild chemies te vang sou ten minste R25 000 beloop het, waarskynlik nader aan R30 000 (minimum helikopter tyd van 1 uur bereken.). Die waarde van die wild wat gevang is, beloop op huidige pryse in ons omgewing sowat R40 000. Die slotsom is dat ek my wild tot niet moes maak as ek nie die vangkraal gehad het nie.


Tot vanoggend toe is geen verliese aangemeld onder die wild wat Dinsdag verskuif is nie. Ons het 2 Springbok ooie gehad wat horings gebreek het. Sedert ons die kraal begin gebruik het is daar nog nie ‘n enkele dier dood direk as gevolg van die vang proses nie.


Een van die voordele is dat ons die vangs gedoen het met basies 3 persone – ek het in die aapkas gesit, en met die toemaak het ek 2 persone gehad wat seile trek (4 is beter). Ek het die kalmeermiddel in die gang toegedien en 15 min later het ons die wild sorteer en gelaai.


Die aanvanklike kapitale uitleg het destyds soos ‘n berg voor my gelê. Die chemiese vang koste van die wild wat ek sedert die aankoop van die vangkraal in Aug 2015 gevang het, is al reeds meer as die aanvanklike koste van die vangkraal, sou ek die chemiese opsie gebruik het. (En ek het nog steeds die kraal.) Ek moet by sê dat die kursus vir my waarde vol was om die basiese werking van wild vangs onder die knie te kry – dit het duur foute voorkom.


Sal probeer om met die volgende vangs ‘n videokamera op te stel om die proses af te neem.


Alles van die beste!

Johan